Beau Bridges

Beau Bridges
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Lloyd Vernet Bridges III
Geboorte 09 Desember 1941 (1941-12-09)
Los Angeles, Kalifornië, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 5, insluitende Jordan Bridges
Beroep(e) Akteur, regisseur, en vervaardiger
Aktiewe jare 1948-
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Beau Bridges (gebore 9 Desember 1941) is 'n Amerikaanse akteur, regisseur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Fabulous Baker Boys (1989), Max Payne (2008), en The Descendants (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy